Earl September

My photo
I write what ever comes to mind. Real is me and my views/opinion. Be Yourself, be REAL Open-minded young South African who loves to follow South African politics and social issues. I try not to limit myself as I'm capable of more than where I'm now.
Showing posts with label NSC. Show all posts
Showing posts with label NSC. Show all posts

Thursday, 5 February 2015

Belê in leerders lank voor matriek


Daar was trane van blydskap en hartseer toe die nuwe jaar begin met die aankondiging van die matriekuitslae. Die departement van basiese onderwys het ’n slaagsyfer van 75,8% aangekondig, wat laer is as die klas van 2013.
In werklikheid is die matriekuitslae maar eintlik ’n hartseer verhaal en wonder ’n mens of daar lig aan die einde van die tonnel is?

Die basiese onderwysdepartement is nie verkeerd as hulle die slaagsyfer aan ons gee nie, maar dit is die slaagsyfer van die aantal kandidate wat die nasionale senior sertifikaateksamen geskryf het.
Terwyl ons kan bly wees vir die meer as 75%, moet ons egter vra hoeveel het in 2003 hul skoolloopbaan begin, maar oor die twaalf jaar uitgeval en nie die nasionale senior sertifikaateksamen geskryf nie?

Syfers van die departement van basiese onderwys dui daarop dat 1 252 071 leerders die skoolstelsel in 2003 in graad 1 begin het (hulle sou die klas van 2014 word).
Uit hierdie groep, het 688 660 leerders dit gemaak tot die matriekeksamen.
Dit beteken slegs sowat 55% van die 2003 graad 1-leerders kom deur ’n twaalf jaar skoolloopbaan, terwyl 563 411 leerders êrens langs die pad uitgeval het.

As jy die 2014-syfers vergelyk met dié van 2013, sal jy oplet dat die aantal kandidate wat die 2013 nasionale senior sertifikaateksamen geskryf het, altesaam 623 897 was, terwyl 1 286 591 leerders graad 1 in 2002 betree het. Daar het dus 662 695 langs die pad uitgeval
Sou jy die aantal leerders vat wat in 2003 hul skoolloopbaan begin het en dit vergelyk met die aantal wat in 2014 geslaag het, is die werklike slaagsyfer sowat 41,7%, wat ook beteken slegs sowat ±12% het toegang tot nagraadse studies verwerf.

Die getal leerders wat ons nie in berekening neem nie, en êrens in die 12 jaar uitgeval het, sien ons of moet ons hulle nie sien as diegene wat dit nie gemaak het nie?
Die realiteit is dat dié wat in die 12 jaar uitgeval het ook landsburgers is wat nou ook deel van óf die arbeidsmark óf die werkloosheidsyfer is, nes die kandidate wat nie gaan studeer nie.

Ek wil my verstout en self afvra, diskrimineer ons tog nie maar teen hulle wat om een of ander rede uitgeval het nie?
Die ander saak is, as jy uit die bus geval het en jy besluit later om jou matriek te voltooi by ’n kollege, gaan jy tel onder die matrieks met wie jy aanvanklik sou skryf of tel jy onder die jaar wat jy matriek voltooi het en word die aantal kandidate wat matriek by tersiêre instellings voltooi, by die aanvanklike matriekslaagsyfer bygevoeg of bly dit maar ’n persentasie wat in die lug hang?
Indien ons daardie persentasie wat by kolleges hul matriek voltooi by die jaar moet voeg, lyk die slaagsyfer dan beter of slegter vir ons land?

Het dit nie dalk tyd geword dat ons ’n ekstra kolom of twee byvoeg wanneer die matriekuitslae aangekondig word nie, of sal ons die aantal leerders wat die skoolstelsel saam met die matrieks ingekom het maar in die 12 jaar uitgeval het, net bytel en die regte persentasie gee?

Ek het ook opgemerk verskeie sake-ondernemings was goedhartig met die skenk van tegnologiese toestelle, soos tablette, aan die topleerders. Dit is goed, maar moet ons nie besighede kry om te belê in ons skole vóór die leerders in matriek is nie om dus só ons slaagsyfer bietjie hoër te maak? As ons onder begin, kan ons bo die vrugte pluk. Voordat enigeen gaan sit vir die matriekeksamen, moet jy eers 11 ander grade voltooi.

As opvoeding vir ons as land so belangrik is, soos ons onsself oortuig, sal ons nie net elke jaar fokus op ’n matriekslaagsyfer nie, of kandidate wat net slaag nie. Ons sal ook na ons ander grade moet begin kyk. Die matriekeksamen begin immers nie in graad 12 nie.
  • Oorspronklike opinie het in Paarl Post rubriek van Donderdag 5 Februarie 2015 verskyn

Tuesday, 6 January 2015

Matric Pass Rate 2014 per Region and School


The long wait for the 2014 NSC examination results is now over, with thousands of NSC candidates having received their National Senior Certificate results.

Here's the pass rate for:

Matric Pass rate 2014: Cape Winelands Region

The Cape Winelands District received an 83.3% pass rate
  • Al-Azhar Institute Of Paarl 80%
  • Ashton Sekondêre Skool 69.1%
  • Ashton Public Combined 94.3%
  • Bella Vista Hoërskool 87.2%
  • Bergrivier Sekondêre 70.2%
  • Bloemhof Hoërskool 100%
  • Boland Landbouskool 100%
  • Bonnievale Hoërskool 100%
  • Breerivier Hoërskool 74.2%
  • Bridges Academy 75.0%
  • Ceres Sekondêre 72%
  • Charleston Hill Sekondêre 55.1%
  • Charlie Hofmeyr Hoërskool 98%
  • Cloetesville Hoërskool 78.3%
  • De Kruine Sekondêre 75.9%
  • De La Bat-Skool 100%
  • Desmond Mpilo Tutu Secondary 76.3%
  • Drostdy Hoër Tegniese Skool 99.3%
  • Esselenpark Sekondêre 88.5%
  • Franschhoek Hoërskool 90.3%
  • Gimnasium Hoërskool (Paarl) 99.5%
  • Goudini Hoërskool 67.6%
  • Groendal Sekondêre 86.2%
  • Hexvallei Sekondêre 83.9%
  • Hexvallei Hoërskool 96.3%
  • Hoer Jongenskool Paarl 99.4%
  • Hugenote Hoërskool 100%
  • Ihlumelo Junior Secondary 52.9%
  • Iingcinga Zethu Secondary 43.5%
  • Kayamandi Secondary 68.3%
  • Klein Nederburg Sekondêre 88.8%
  • Kylemore Sekondêre 68.2%
  • La Rochelle Meisies Hoërskool 100%
  • Labori Hoërskool 93.4%
  • Langeberg Sekondêre 74.7%
  • Luckhoff Sekondêre 83.9%
  • Makupula High 81.0%
  • Masakheke Combined 71.1%
  • Mcregor Waldorf 100%
  • Montagu Hoërskool 100%
  • Montana Hoërskool 100%
  • Mount View Education Centre 100%
  • New Orleans Sekondêre 82.4%
  • Noorder-Paarl Sekondêre 78.5%
  • Paarl Girls Hoërskool 100%
  • Paul Roos Gimnasium 99.1%
  • Paulus Joubert Sekondêre 88.7%
  • Pionier-Skool 100%
  • Rhenish Girls` Hoërskool 100%
  • Robertson Hoërskool 100%
  • Roodezandt Sekondêre 86.4%
  • Skurweberg Sekondêre 77.4%
  • Stellenbosch Hoërskool 99.3%
  • Stellenzicht Sekondêre 72.2%
  • Tertia Theron Privaatskool 80%
  • Tulbagh Hoërskool 100%
  • Van Cutsem Combined 63.2%
  • Vusisizwe Secondary 63.4%
  • Waveren Hoërskool 68.4%
  • Wellington Secondary 83.8%
  • Weltevrede Sekondêre 71.7%
  • Wolseley Sekondêre 81.7%
  • Worcester Sekondêre 72.9%
  • Worcester Gimnasium 97.8%


Sunday, 26 October 2014

Turn hope into reality



It’s time for the National Senior Certificate Examinations or Matric Exams and many could argue why should I study/work hard when majority of the unemployed is young people. Some will say I won’t work and others that they will struggle to get a bursary.

But then I’m reminded of the words of Michelle Obama, first Lady of the United States of America, during a visit to South Africa, when she told a group of young people in Soweto: “when it comes to the challenges we face, we simply don’t have time to sit back and wait. Each of you are ready, to start meeting the challenge. Your efforts might not always draw the world’s attention, but your generation can make the change.”


School and work sometimes feel like slavery though, but if we do everything with the help of our creator, he will help us develop our knowledge and skills. We should do so for our creator and not people, I am reminded in Colossians 3:23 and this will motivate you and me to work hard, when only our creator is looking, (Colossians 3:22).
To reach success you have to work hard, numerous leaders across the world will tell you this and even the bible speaks of it.

We should however always work with a vision, working towards something. As Christian I read this in Colossians 3:24. Therefore you and I should have a vision in life and work wisely towards it. A great vision inspires great sacrifices that result great rewards.

Obama told the youth they can be the generation that discover and build to transform economies, bring opportunity, end HIV/aids, hold leaders accountable, stand up and be heard.

“The Youth is the future and therefore we need to ensure they have all the tools to do this,” Emeritus Archbishop Desmond Tutu said during a Youth Day event.

Working hard can deliver success, you have to believe. People believe in a better South Africa, people died for it…… people prayed for it.


In his last address to the first democratic parliament of the Republic of South Africa, on Friday 26 March 1999, former President Nelson Mandela said we should together continue our efforts to turn our hopes into reality. 

MATRIC SUPPORT with tips and past matric exam papers!