Earl September

My photo
I write what ever comes to mind. Real is me and my views/opinion. Be Yourself, be REAL Open-minded young South African who loves to follow South African politics and social issues. I try not to limit myself as I'm capable of more than where I'm now.
Showing posts with label matriek. Show all posts
Showing posts with label matriek. Show all posts

Friday, 4 January 2019

2018 Matric Pass Rate per district/school

Here are the 2018 matric pass rate per district per school

CAPE METRO: CENTRAL

















CAPE METRO: NORTH























CAPE METRO: EAST
















CAPE METRO: SOUTH

















CAPE WINELANDS DISTRICT



















EDEN EN SENTRAAL KAROO DISTRIK




















OVERBERG AND WEST COAST







Thursday, 5 February 2015

Belê in leerders lank voor matriek


Daar was trane van blydskap en hartseer toe die nuwe jaar begin met die aankondiging van die matriekuitslae. Die departement van basiese onderwys het ’n slaagsyfer van 75,8% aangekondig, wat laer is as die klas van 2013.
In werklikheid is die matriekuitslae maar eintlik ’n hartseer verhaal en wonder ’n mens of daar lig aan die einde van die tonnel is?

Die basiese onderwysdepartement is nie verkeerd as hulle die slaagsyfer aan ons gee nie, maar dit is die slaagsyfer van die aantal kandidate wat die nasionale senior sertifikaateksamen geskryf het.
Terwyl ons kan bly wees vir die meer as 75%, moet ons egter vra hoeveel het in 2003 hul skoolloopbaan begin, maar oor die twaalf jaar uitgeval en nie die nasionale senior sertifikaateksamen geskryf nie?

Syfers van die departement van basiese onderwys dui daarop dat 1 252 071 leerders die skoolstelsel in 2003 in graad 1 begin het (hulle sou die klas van 2014 word).
Uit hierdie groep, het 688 660 leerders dit gemaak tot die matriekeksamen.
Dit beteken slegs sowat 55% van die 2003 graad 1-leerders kom deur ’n twaalf jaar skoolloopbaan, terwyl 563 411 leerders êrens langs die pad uitgeval het.

As jy die 2014-syfers vergelyk met dié van 2013, sal jy oplet dat die aantal kandidate wat die 2013 nasionale senior sertifikaateksamen geskryf het, altesaam 623 897 was, terwyl 1 286 591 leerders graad 1 in 2002 betree het. Daar het dus 662 695 langs die pad uitgeval
Sou jy die aantal leerders vat wat in 2003 hul skoolloopbaan begin het en dit vergelyk met die aantal wat in 2014 geslaag het, is die werklike slaagsyfer sowat 41,7%, wat ook beteken slegs sowat ±12% het toegang tot nagraadse studies verwerf.

Die getal leerders wat ons nie in berekening neem nie, en êrens in die 12 jaar uitgeval het, sien ons of moet ons hulle nie sien as diegene wat dit nie gemaak het nie?
Die realiteit is dat dié wat in die 12 jaar uitgeval het ook landsburgers is wat nou ook deel van óf die arbeidsmark óf die werkloosheidsyfer is, nes die kandidate wat nie gaan studeer nie.

Ek wil my verstout en self afvra, diskrimineer ons tog nie maar teen hulle wat om een of ander rede uitgeval het nie?
Die ander saak is, as jy uit die bus geval het en jy besluit later om jou matriek te voltooi by ’n kollege, gaan jy tel onder die matrieks met wie jy aanvanklik sou skryf of tel jy onder die jaar wat jy matriek voltooi het en word die aantal kandidate wat matriek by tersiêre instellings voltooi, by die aanvanklike matriekslaagsyfer bygevoeg of bly dit maar ’n persentasie wat in die lug hang?
Indien ons daardie persentasie wat by kolleges hul matriek voltooi by die jaar moet voeg, lyk die slaagsyfer dan beter of slegter vir ons land?

Het dit nie dalk tyd geword dat ons ’n ekstra kolom of twee byvoeg wanneer die matriekuitslae aangekondig word nie, of sal ons die aantal leerders wat die skoolstelsel saam met die matrieks ingekom het maar in die 12 jaar uitgeval het, net bytel en die regte persentasie gee?

Ek het ook opgemerk verskeie sake-ondernemings was goedhartig met die skenk van tegnologiese toestelle, soos tablette, aan die topleerders. Dit is goed, maar moet ons nie besighede kry om te belê in ons skole vóór die leerders in matriek is nie om dus só ons slaagsyfer bietjie hoër te maak? As ons onder begin, kan ons bo die vrugte pluk. Voordat enigeen gaan sit vir die matriekeksamen, moet jy eers 11 ander grade voltooi.

As opvoeding vir ons as land so belangrik is, soos ons onsself oortuig, sal ons nie net elke jaar fokus op ’n matriekslaagsyfer nie, of kandidate wat net slaag nie. Ons sal ook na ons ander grade moet begin kyk. Die matriekeksamen begin immers nie in graad 12 nie.
  • Oorspronklike opinie het in Paarl Post rubriek van Donderdag 5 Februarie 2015 verskyn

Tuesday, 6 January 2015

Matric Pass Rate 2014 per Region and School


The long wait for the 2014 NSC examination results is now over, with thousands of NSC candidates having received their National Senior Certificate results.

Here's the pass rate for:

Matric Pass Rate 2014: Metro Regions


METRO CENTRAL: 82.2%
  • Abbott`S College 96.9%
  • Al-Azhar Institute - Cape Town 85%
  • Alexander Sinton Secondary 94.3%
  • Arcadia Sen. Sekondêre 60.7%
  • Athlone Secondary 66.0%
  • Beauvallon Sekondêre 46.7%
  • Belgravia Secondary 87.7%
  • Bishops 100%
  • Bonteheuwel Sekondêre 83.3%
  • Bridgetown Secondary 77.7%
  • Buren Hoërskool 91.3%
  • Camps Bay Hoërskool 100%
  • Canons Creek Prim 100%
  • Cape Town Hoër 97.6%
  • Cathkin Secondary 69.4%
  • Central College 100%
  • City Mission Educational 57.1%
  • Claremont High School 100%
  • Crystal Sekondêre 71.0%
  • Damelin College 97.4%
  • Darul Islam Islamic High 92.9%
  • Dominican Grimley 100%
  • Fezeka Secondary 65.6%
  • Gardens Commercial High 93.0%
  • Garlandale Sekondêre 77.6%
  • Good Hope Seminary High 98.4%
  • Groenvlei Secondary 81.6%
  • Groote Schuur High 94.4%
  • Harold Cressy High 90.4%
  • Heideveld Sekondêre 82.7%
  • Heritage College 100%
  • Herschel High 100%
  • Herzlia High 100%
  • Holy Cross Convent (Maitland) 100%
  • Houtbaai Sekondêre 62.0%
  • I. D. Mkize Sen Secondary 62.5%
  • Icra Comprehensive School 100%
  • Ikamvalethu Secondary 35.7%
  • Intshukumo Secondary 41.8%
  • Isilimela Secondary 57.9%
  • Islamia College 99.0%
  • Jan Van Riebeeck High 100%
  • Kensington Secondary 82.5%
  • Kulani Secondary 46.8%
  • Langa Secondary 44%
  • Leap Science And Maths 93.9%
  • Livingstone High 99.4%
  • Maitland Sekondêre 76.1%
  • Manenberg Sekondêre 47.6%
  • Modderdam Sekondêre 64.2%
  • Mount View Secondary 79.1%
  • Ned Doman High 70.7%
  • Oaklands Sekondêre 91.8%
  • Oude Molen Hoër Tegniese Skool 88.2%
  • Peak View Sekondêre 77.4%
  • Phoenix Sekondêre 61.1%
  • Pinelands High 100%
  • Premier College 79.2%
  • Queen`S Park High 93.3%
  • Rhodes High 89.5%
  • Rondebosch Boys` High 100%
  • Rustenburg Girls` High 100%
  • Rylands High 95.4%
  • Salt River Secondary 76.3%
  • Sans Souci Girls` High 100%
  • School Of Hope 57.1%
  • Sea Point High 90.6%
  • Silverstream Sekondêre 30.0%
  • South African College High 100%
  • Spes Bona High 76.8%
  • St Cyprian`S 100%
  • St Georges Grammar 100%
  • St Joseph`S College 96.9%
  • Star International High 100%
  • Stonefountain College 70%
  • Thandokhulu Secondary 85.2%
  • The Leadership College 87.5%
  • Trafalgar Secondary 85.6%
  • Vista High 86.6%
  • Vista Nova 100%
  • Voortrekker High 97.1%
  • Walmer Secondary School 88.2%
  • Westerford High 100%
  • Windermere Sekondêre 71.2%
  • Windsor High 84.1%
  • Y-2-K College 90.4%
  • Zonnebloem Nest Senior 82.5%
 
METRO EAST: 81.5%
  • Bellville High 100%
  • Blackheath Sekondêre 62.8%
  • Boston Private 93%
  • Brackenfell High 99.3%
  • Bulumko Secondary 59%
  • Centre of Science And Technology 90.7%
  • Chris Hani Secondary 80.8%
  • De Kuilen High 99.2%
  • Dunatos Privaatskool 81.8%
  • Eersterivier Sekondêre 81.9%
  • Esangweni Secondary 61.1%
  • Forest Heights High 77.5%
  • Good Hope High 78.3%
  • Gordon Sekondêre 77.8%
  • Harry Gwala Secondary 73.8%
  • Helderberg High 95.8%
  • Hottentots-Holland High School 97.7%
  • Intlanganiso Secondary 82.9%
  • Iqhayiya Secondary 83.5%
  • Jan Kriel-Skool 87.7%
  • Joe Slovo Secondary 69.0%
  • Khanyolwethu Secondary 61.9%
  • Kleinvlei Sekondêre 69.6%
  • Kwamfundo Secondary 83.2%
  • Luhlaza Secondary 73.4%
  • Macassar Sekondêr 68.1%
  • Madrasatur Rajaa Strand High 95.5%
  • Malibu Sekondêre 81.7%
  • Manyano High 80.6%
  • Manzomthombo Secondary 91.4%
  • Masiyile Senior Secondary 78.6%
  • Matthew Goniwe Memorial High 72.9%
  • Mondeor Eco School 82.4%
  • Monument Park High 99.5%
  • Natural Learning Academy 100%
  • Parel Vallei High 99%
  • Rusthof Sekondêre 70.6%
  • Sarepta Sekondêre 91.2%
  • Scottsdene Sekondêre 90%
  • Scottsville Sekondêre 68.4%
  • Simanyene Secondary 72.4%
  • Sinako High 75.3%
  • Siphamandla Secondary 92.4%
  • Sizimisele Secondary 68.1%
  • Somerset West Private 100%
  • Strand Sekondêre 71.8%
  • Strand High 98.4%
  • The Equestrian Academy Of Cape Town 100%
  • Thembelihle High School 61.2%
  • Tuscany Glen Secondary 80.3%
  • Usasazo Secondary 75.5%
  • Uxolo High 68.6%
  • Valsbaai High 100%
  • Western Cape Sport 82.3%
  • Zandvliet High 68.0%
  • Zola Senior Secondary 76.1%
 
METRO NORTH: 81.3%
  • Abbotts College Milnerton 100%
  • Athlone Skool Vir Blindes 46.7%
  • Atlantis Sekondêre 75.2%
  • Bardale Secondary School 77.1%
  • Belhar Sekondêre 80%
  • Bellville Hoer Tegniese Skool 97.8%
  • Bellville-Suid Sekondêre 70.7%
  • Bernadino Heights Sekondêre 96.9%
  • Bishop Lavis Sekondêre 55.4%
  • Bloekombos Secondary 61.7%
  • Bloubergrant Secondary 97.2%
  • Bosmansdam High 98.0%
  • Cape Town Studies And Tours 100%
  • Cbc St John`S Parklands 100%
  • Cravenby Secondary 75.4%
  • D.F. Malan High 100%
  • Dr. Nelson R. Mandela High 46.3%
  • Durbanville High 98.1%
  • Eben Donges High 93.3%
  • Edgemead High 98.1%
  • Elsiesrivier Sekondêre 88.8%
  • Elswood Sekondêre 71.1%
  • Emmanuel Christian Academy 80%
  • Excelsior Sekondêre 89.9%
  • Fairbairn College 100%
  • Fairmont High 99.6%
  • Fisantekraal High 43.3%
  • Florida Sekondêre 85.6%
  • Goodwood Kollege 98.7%
  • Hector Peterson Secondary 60.3%
  • Hindle High School 92.4%
  • Inkwenkwezi Secondary 77.2%
  • Iqra Academy 87.9%
  • J.G. Meiring High 93.6%
  • John Ramsay Sekondêre 64.4%
  • Kasselsvlei Komprehensiewe High 74.2%
  • Kuils River Technical Secondary 48.5%
  • Leiden Secondary 73.3%
  • Marian Rc Secondary 98.1%
  • Masibambane Secondary 83.5%
  • Masibambisane Secondary 47.5%
  • Melkbos Strand Private 100%
  • Mfuleni Secondary 50.6%
  • Milnerton High 99.5%
  • Mountain View Academy 88.9%
  • New Eisleben Secondary 55.9%
  • Parklands College 100%
  • Parow High 98.5%
  • Perseverance Sekondêr 56.2%
  • President High 95%
  • Proteus Sekondêre 61.7%
  • Range Sekondêre 67.7%
  • Ravensmead Sekondêre 89.5%
  • Riverside College 83.3%
  • Robinvale High 88.1%
  • Rosendaal Sekondêre 60.4%
  • Saxonsea Sekondêre 91.0%
  • Silversands Secondary 73.2%
  • Simunye Sekondêre 73.1%
  • Sinenjongo High 89.1%
  • St. Andrew`S Sekondêre 44.9%
  • Stellenberg High 99.7%
  • Sunningdale 100%
  • Symphony Sekondêre 67.1%
  • Table View High 99.5%
  • Settlers High 98.6%
  • Tygerberg High 98.2%
  • Uitzig Sekondêre 46.2%
  • Unity Christian Campus 80%
  • Valhalla Sekondêr 86%
  • Voorbrug Sekondêre 57%
  • Wallacedene Secondary 67.3%
  • Wesbank Sekondêre 80.6%
 
METRO SOUTH: 81.8%
  • Aloe Secondary 67.9%
  • Beacon Hill Sekondêre 83.5%
  • Bergvliet High 99.5%
  • Cape Academy for Maths Science and Tec 94.3%
  • Cedar Secondary 66.8%
  • Christel House 97.7%
  • Constantia Waldorf 100%
  • Crestway Secondary 82.2%
  • Darul Argam Islamic 93.3%
  • Darun Na’im High School 100%
  • Fairmount Secondary 77.2%
  • Fish Hoek Senior High 98.3%
  • Focus College 52.6%
  • Glendale Secondary 83.3%
  • Grassdale Hoer 95.4%
  • Grassy Park Secondary 89.0%
  • Immaculata Rk Secondary 95.5%
  • Intsebenziswano Secondary 58.0%
  • Lavender Hill Secondary 74.6%
  • Lentegeur Secondary 68.7%
  • Lotus Sekondêre 46.2%
  • Masiphumelele High 74.2%
  • Mondale High 97.6%
  • Muizenberg High 98.4%
  • Norman Henshilwood High 100%
  • Ocean View Secondary 89.1%
  • Oscar Mpetha High 59.6%
  • Oval North Secondary 86.7%
  • Pelican Park High 88.9%
  • Phakama Secondary 45.2%
  • Phandulwazi High 63.2%
  • Phillipi Secondary 73%
  • Plumstead High 88%
  • Portland Secondary 82.6%
  • Princeton Secondary 74.8%
  • Rocklands Secondary 85.6%
  • Shiloah Christian 100%
  • Sibelius High 67.1%
  • Simon`S Town 87.7%
  • Sinethemba Secondary 63%
  • Sithembele Matiso Secondary 61.9%
  • Sophumelela Secondary 88.1%
  • South Peninsula High 95.8%
  • Spine Road Secondary 100%
  • Springfield 100%
  • Steenberg Secondary 86.9%
  • Strandfontein Sekondêre 82%
  • Tafelberg 100%
  • Tafelsig Sekondêre 86.9%
  • The Oracle Academy 97%
  • Vuyiseka Secondary 62.4%
  • Westridge Secondary 70.9%
  • Wittebome High 84.6%
  • Woodlands Secondary 75.4%
  • Wynberg Sekondêre 79.6%
  • Wynberg Boys` High 98.6%
  • Wynberg Girls` High 99.4%
  • Zeekoevlei Secondary 98.2%
  • Zisukhanyo Secondary 69.6%
  • Zwaanswyk High 88.8%


Matric Pass Rate 2014: Eden and Central Karoo District

The Eden and Central Karoo district received an 80.2% pass rate

  • Albertinia Hoërskool 96.8%
  • Aurial College 84.6%
  • Bastiaanse Sekondêre 59.3%
  • Beaufort-Wes Sekondêre 79.5%
  • Bridgton Sekondêre 83.5%
  • Calitzdorp Hoërskool 97.5%
  • Concordia High School 65.2%
  • De Rust Sekondêre 91.1%
  • Dysselsdorp Sekondêre 73.3%
  • Fezekile Secondary 61.2%
  • George Sekondêre 83.8%
  • Gerrit Du Plessis Sekondêre 60.6%
  • Groot-Brakrivier Sekondêre 88%
  • Haarlem Sekondêre 92.2%
  • Heidelberg Hoërskool 100%
  • Hillcrest Sekondêre 80.3%
  • Imizamo Yethu Secondary 51.5%
  • Indwe Secondary 62.0%
  • Kairos Sekondêre 94.4%
  • Knysna Sekondêre 60.6%
  • Knysna Hoërskool 97.9%
  • Ladismith Sekondêre 77%
  • Ladismith High 100%
  • Laingsburg Hoërskool 75%
  • Langenhoven Gimnasium 97.8%
  • Langenhoven Hoërskool 100%
  • Mandlenkosi Secondary 73.8%
  • Morester Sekondêr 76.8%
  • Murray High 62.5%
  • Murraysburg Hoërskool 28.9%
  • Oakdale Landbouskool 100%
  • Oudtshoorn Hoërskool 97.7%
  • Outeniqua Hoërskool 100%
  • P.W. Botha Kollege 92.7%
  • Pacaltsdorp Sekondêre 80.6%
  • Parkdene Sekondêre 69.3%
  • Percy Mdala Hoërskool 75.5%
  • Plettenbergbaai Sekondêre 72.2%
  • Punt Hoërskool 98.5%
  • Sao Bras Sekondêre 84.3%
  • Sentraal Hoërskool 100%
  • Shalom Akademie 100%
  • Thembalethu Secondary 73.9%
  • Uniondale Hoërskool 95%
  • Wittedrift Hoërskool 100%
  • York Hoërskool 98.8%
  • Zwartberg Hoërskool 85.5%


Matric Pass rate 2014: Cape Winelands Region

The Cape Winelands District received an 83.3% pass rate
  • Al-Azhar Institute Of Paarl 80%
  • Ashton Sekondêre Skool 69.1%
  • Ashton Public Combined 94.3%
  • Bella Vista Hoërskool 87.2%
  • Bergrivier Sekondêre 70.2%
  • Bloemhof Hoërskool 100%
  • Boland Landbouskool 100%
  • Bonnievale Hoërskool 100%
  • Breerivier Hoërskool 74.2%
  • Bridges Academy 75.0%
  • Ceres Sekondêre 72%
  • Charleston Hill Sekondêre 55.1%
  • Charlie Hofmeyr Hoërskool 98%
  • Cloetesville Hoërskool 78.3%
  • De Kruine Sekondêre 75.9%
  • De La Bat-Skool 100%
  • Desmond Mpilo Tutu Secondary 76.3%
  • Drostdy Hoër Tegniese Skool 99.3%
  • Esselenpark Sekondêre 88.5%
  • Franschhoek Hoërskool 90.3%
  • Gimnasium Hoërskool (Paarl) 99.5%
  • Goudini Hoërskool 67.6%
  • Groendal Sekondêre 86.2%
  • Hexvallei Sekondêre 83.9%
  • Hexvallei Hoërskool 96.3%
  • Hoer Jongenskool Paarl 99.4%
  • Hugenote Hoërskool 100%
  • Ihlumelo Junior Secondary 52.9%
  • Iingcinga Zethu Secondary 43.5%
  • Kayamandi Secondary 68.3%
  • Klein Nederburg Sekondêre 88.8%
  • Kylemore Sekondêre 68.2%
  • La Rochelle Meisies Hoërskool 100%
  • Labori Hoërskool 93.4%
  • Langeberg Sekondêre 74.7%
  • Luckhoff Sekondêre 83.9%
  • Makupula High 81.0%
  • Masakheke Combined 71.1%
  • Mcregor Waldorf 100%
  • Montagu Hoërskool 100%
  • Montana Hoërskool 100%
  • Mount View Education Centre 100%
  • New Orleans Sekondêre 82.4%
  • Noorder-Paarl Sekondêre 78.5%
  • Paarl Girls Hoërskool 100%
  • Paul Roos Gimnasium 99.1%
  • Paulus Joubert Sekondêre 88.7%
  • Pionier-Skool 100%
  • Rhenish Girls` Hoërskool 100%
  • Robertson Hoërskool 100%
  • Roodezandt Sekondêre 86.4%
  • Skurweberg Sekondêre 77.4%
  • Stellenbosch Hoërskool 99.3%
  • Stellenzicht Sekondêre 72.2%
  • Tertia Theron Privaatskool 80%
  • Tulbagh Hoërskool 100%
  • Van Cutsem Combined 63.2%
  • Vusisizwe Secondary 63.4%
  • Waveren Hoërskool 68.4%
  • Wellington Secondary 83.8%
  • Weltevrede Sekondêre 71.7%
  • Wolseley Sekondêre 81.7%
  • Worcester Sekondêre 72.9%
  • Worcester Gimnasium 97.8%